The assessment of core educator competence: implications for whole school evaluation.
- Reddy, Nagapushinum Marimuthu
- Authors: Reddy, Nagapushinum Marimuthu
- Date: 2009-02-05T07:14:20Z
- Subjects: South Africa , school evaluation , rating of teachers
- Type: Thesis
- Identifier: http://ujcontent.uj.ac.za8080/10210/385289 , uj:8094 , http://hdl.handle.net/10210/2022
- Description: M.Ed. , Die literatuurondersoek het aangedui dat daar ‘n groot dispariteit is in die toewysing van befondsingshulpbronne en steun wat aan skole toegeken word wat daartoe gelei het dat daar verskillende tipes en kwaliteit van onderwys aan leerders in Suid-Afrika aangebied is. Die evalueringsprosesse van die verlede, nie slegs in Suid-Afrika nie maar ook in Australië, die Verenigde Koninkryk en die Verenigde State van Amerika het hiërargiese verhoudings beklemtoon en die evaluering van opvoeders was na bewering ‘n werktuig van hiërargiese en sosiale beheer. Die meerderheid van opvoeders in Suid-Afrika was agterdogtig oor die inspeksiestelsel van die verlede en hulle het weerstand gebied deur die mobilisering van vakunie-ondersteuning, met die resultaat dat hulle die inspekteurs en die lede van die skoolbestuur verbied het om hulle klaskamers te betree. Die verwerping van die apartheidsonderwysstelsel het daartoe gelei dat swart skole aan die stryd vir demokrasie meegedoen het. Die klimaks was die 1976 Soweto-onluste, wat uiteindelik daartoe gelei het dat die onderrig- en leerkultuur in baie van die swart skole ‘n mislukking was (Smith & Ngoma-Maema, 2001:10). Met die geboorte van demokrasie in Suid-Afrika, het die land radikale veranderinge in alle aspekte, insluitend die onderwys ondergaan. Dit het dus noodsaaklik geword dat die demokratiese regering en die departement van onderwys die kwaliteit van die onderwys moes verbeter, veral na die swak matrikulasieresultate van 1995 tot 2000. ‘n Veldtog is geloods om skole aan te moedig om ‘n onderrig- en leerkultuur (OLK) te skep. Dit is in hierdie konteks dat Geheelskool Evaluering (GSE) tot stand gekom het om die nege voorafgedefinieerde areas van die skool te evalueer. Hierdie navorsing handel oor een van die areas van Geheelskool Evaluering, en spesifiek ‘kwaliteit onderwys’. Die Geheelskool Evalueringsbeleid skryf die opvoederbevoegdhede vir kwaliteit onderwys voor. ‘n Vraelys is opgestel om vas te stel wat die persepsies van opvoeders is in verband met die belangrikheid van die vaardighede vir kwaliteit onderwys. Die vraelys het bestaan uit 75 items in verband met essensiële opvoedervaardighede. ‘n Gestratifiseerde gerieflikheidsteekproef wat uit 600 deelnemers bestaan het is in hierdie studie gebruik. Die vraelyste is na opvoeders in Mpumalanga en KwaZulu-Natal versprei. Die voltooide vraelyste is versamel en na die Statistiese Konsultasiediens van die Randse Afrikaanse Universiteit gestuur sodat statistiese toetse gedoen kon word. Die statistiese toetse het een (1) tweede orde-faktor aangedui, naamlik ‘die belangrikheid van opvoedervaardigheid vir kwaliteit onderwys', met ‘n Alpha Cronbach betroubaarheidskoëffisiënt van 0,982 wat as baie betroubaar beskou word aangesien dit groter is as 0,7. Twee of meer onafhanklike groepe is vergelyk en dit is bevind dat al die onafhanklike groepe van mening was dat opvoedervaardigheid tot ‘n wisselende graad belangrik vir kwaliteit onderwys is. Die bevindinge dui aan dat die volgende onafhanklike groepe sterker as ander van mening was dat opvoedervaardigheid uiters belangrik vir kwaliteit onderwys is, naamlik: die Christene as Godsdiensgroep, die Afrikaanse moedertaalgroep, die uitstekende leerder-bywoningsgroep, die uitstekende opvoeder-bywoningsgroep en die uitstekende skoolbeeldgroep. Dit blyk dat uitstekende bywoning deur leerders en opvoeders en die positiewe beeld van die skool verband hou met ‘n gesonde skoolklimaat waar daar goeie dissipline is. Die bevindinge dui ook aan dat daar meriete is in die assessering van essensiële opvoedervaardighede en dit regverdig die titel Die volgende gevolgtrekkings is na aanleiding van hierdie navorsing gemaak: • Geheelskool Evaluering (GSE) is ‘n sistematiese benadering tot totale skoolverbetering wat elke aspek van ‘n skool inkorporeer om die kwaliteit van opvoeding te verbeter. Daar is bevind dat die nege (9) areas • wat deur die GSE bepaal is inderdaad relevant is vir die evaluering van skole in Suid-Afrika; • die beste manier om opvoedervaardigheid te konseptualiseer is deur ‘n integrasie van die kenmerke van individue (kennis, vaardighede, neigings en waardes) met die eise van die take en aktiwiteite (Gonczi, 2002:4); • die beste manier om opvoedervaardigheid te assesseer is deur die holistiese geïntegreerde metode te gebruik waardeur vaardigheid van die opvoeder se prestasie afgelei kan word. Hierdie metode bestaan uit die kombinering van kennis, begrip, vaardighede, houdings/waardes, etiek en probleemoplossing; en • opvoeders wat aan hierdie navorsing deelgeneem het was van mening dat die vaardighede wat deur die GSE geïdentifiseer is, inderdaad belangrik is vir kwaliteit onderwys. Die algemene en spesifieke doelwitte van hierdie navorsingsprojek is bereik en onderwerpe vir verdere navorsing is voorgestel.
- Full Text:

The effectiveness of the developmental appraisal system in Thokoza primary schools.
- Authors: Seheshe, Molapisi Jacob
- Date: 2009-02-05T07:12:04Z
- Subjects: rating of teachers , primary school teachers , school management teams , Gauteng (South Africa)
- Type: Thesis
- Identifier: uj:8082 , http://hdl.handle.net/10210/2011
- Description: M.Ed. , Educators face the pressure of accountability from parents, employers, the state and the society. The success of teaching and learning at schools depends on the educator’s commitment and capabilities. The central question was : How can we describe the effectiveness of the developmental appraisal system at Thokoza primary schools and what are the reasons for a lack of commitment, capabilities and performance in the teaching staff? The focus of the study was a package of factors including the network of relationships in which educators are involved, which may be addressed to revitalize educators’ performances. The study was geographically confined to Thokoza Primary Schools in the East Rand. A convenient sample was chosen. Tools used were, questionnaires and interviews among educators and principals, and a critical review of the related literature. The project did not aim at generalization of the results but a sample, in depth understanding of the education situation concerning the developmental appraisal system at Thokoza Primary Schools.

The new curriculum and teacher performance.
- Authors: Morgan, Nicolette Genevive
- Date: 2008-10-14T11:26:54Z
- Subjects: curriculum training , competency based education , teacher participation in curriculum planning , rating of teachers , training of teachers
- Type: Thesis
- Identifier: uj:12156 , http://hdl.handle.net/10210/1189
- Description: M.Ed. , This research dissertation sought to discover how teachers have interacted with the New Curriculum, it is, the newly designed Curriculum 2005 (C2005) and the subsequent Revised New Curriculum Statement that featured in the educational realm in South Africa in recent years. It was an attempt at discovering both the mental and physical attributes that teachers conveyed whilst implementing the Curriculum. The qualitative research approach was used in the study, which allowed for an in-depth insight into the day to day successes or failures that both teachers and learners experienced in the classroom. With the use of the interview guide, responses that surfaced, gave the researcher the opportunity to divulge further into the weaknesses or strengths that the New Curriculum possesses. The researcher discovered through this study that there were many controversial issues that surrounded the implementation of the New Curriculum. Thus, the focus remained on the how the most important stakeholders, the teachers, expressed their views pertaining to the Curriculum. The study provided evidence that suggests that teachers need to and should be included in all curriculum planning processes. , Dr. M.C. van Loggerenberg

The assessment of professional development of educators: implications for whole school evaluation.
- Authors: Hendricks, Ilona Jolene
- Date: 2008-08-21T12:49:10Z
- Subjects: in-service training of teachers , rating of teachers
- Type: Thesis
- Identifier: uj:8058 , http://hdl.handle.net/10210/898
- Description: Hoofstuk een voorsien die agtergrond tot die navorsing asook ‘n beskrywing van die probleme. Dit bevat die doel van die navorsing, die metodologie wat gevolg is en gee ‘n uitklaring van konsepte wat in die navorsing gebruik is. Hoofstuk twee fokus op ‘n uiteensetting van die onderwerp van die navorsing, naamlik DIE ASSESSERING VAN PROFESSIONELE ONTWIKKELING VAN ONDERWYSERS EN DIE IMPLIKASIES VIR GEHEELSKOOL EVALUERING. Die doel van die navorsingsprojek was om te bepaal watter kriteria noodsaaklik is vir die doeltreffende professionele ontwikkeling van onderwysers. Om hierdie doel te verwesenlik is ‘n literatuurstudie onderneem wat as basis vir die empiriese navorsing gedien het. Die bespreking in hoofstuk twee is gerig op die geïntegreerde gehalte bestuurstelsel wat bestaan uit werkverrigting assessering, die ontwikkeling van ‘n stelsel vir assessering en geheel skool evaluering. Die studie belig hoe bogenoemde assesseringstelsels gebruik is om die professionele ontwikkeling van die onderwyser te fasiliteer. In die geïntegreerde gehaltebestuurselsel is klaskamer-waarneming ‘n kritiese aspek wat gebruik is om die behoeftes van onderwysers te bepaal oor hoe hulle ‘n klaskamer moet bestuur. Klaskamerwaarneming is gegrond op die volgende kriteria: die skepping van ‘n positiewe leeromgewing, kennis van die kurrikulum, lesbeplanning, voorbereidng en aanbieding, asook leerlingassessering. Sodra die behoeftes van die onderwyser vasgestel is, is gepaste professionele ontwikkelingsprogramme noodsaaklik om klaskamer bestuursvaardighede te verbeter. Met ander woorde, wanneer onderwysers professioneel ontwikkel word, verbeter hulle die gehalte van leer en onderrig by skole deur hul betrokkenheid in en by lewenslange leer. Die ontwerp van die navorsingsprojek is in hoofstuk drie uiteengesit. ‘n Beskrywing van die empiriese ondersoek is voorsien. Die vraelys is bespreek en die verloop van die navorsing kortliks aangeraak. Al die vrae met betrekking tot doeltreffende professionele ontwikkeling het gelei tot gemiddelde tellings tussen 2,20 en 3,23. Die ontleding en interpretasie van die empiriese data is in hoofstuk vier bespreek. Die konstrukgeldigheid van die navorsingsintrument is deur middel van twee opeenvolgende faktoranalitiese prosedures ondersoek en sodoende is die 37 items tot twee faktore gereduseer, naamlik: effektiewe ontwikkelingsprogramme bestaande uit 20 items met ‘n betroubaarheidskoëffisient van 0,913; en personeel ontwikkelingsprogramme bestaande uit 17 items met ‘n betroubaarheidskoëfissient van 0,892. Die statistiese ontleding van die navorsing is beperk tot ‘n vergelyking van een voorbeeld van twee onafhanklike groepe met een voorbeeld van drie of meer onafhanklike groepe. Hipoteses is opgestel en multivariante statistieke gebruik om die data te ontleed en te interpreteer. Na hierdie oorsigtelike opsomming van die aspekte wat in die huidige navorsing aangeraak is, word belangrike bevindings wat uit die navorsing voortspruit, gemaak. , Prof. R. Mestry

- «
- ‹
- 1
- ›
- »