Die uitwerking van nuwe munisipale wetgewing op menslike hulpbronpraktyke by 'n middel grootte plaaslike bestuur in Mpumalanga
- Authors: Van Zyl, W.S.
- Date: 2012-08-13
- Subjects: Labor laws and legislation - South Africa , Industrial relations - South Africa , Personnel management - South Africa , Local government - South Africa , Municipal government - South Africa
- Type: Thesis
- Identifier: uj:9111 , http://hdl.handle.net/10210/5569
- Description: M.Phil. , Na die nasionale munisipale verkiesings staan nuwe plaaslike munisipaliteite voor die grootste uitdaging ooit ten opsigte van dienslewering aan die gemeenskappe wat hulle bedien (Business Day, 2000, 12 Julie). Daar word berig dat slegs 20% van huishoudings in die Suid Afrikaanse samelewing het nie toegang tot skoon drinkwater en basiese sanitasie dienste het nie. Meer as 30% huishoudings het nie elektrisiteit nie en ongeveer 40% beskik nie oor vullisverwyderingsdienste nie (Business Day, 2000, 12 Julie). Van die huishoudings wat wel dienste ontvang, betaal 68% hulle munisipale rekenings stiptelik terwyl 1,4 miljoen huishoudings hulle huur en dienste gelde nie gereeld betaal nie. (Sake Beeld, 2000, 4 Julie). Gevolglik gaan plaaslike owerhede gebuk onder geweldige finansiele nood. Ongeveer 151 van die 843 munisipaliteite van Suid Afrika is in 'n krisis situasie terwyl byna die helfte van hulle finansiele probleme het. (Beeld, 1999, 22 Julie). Daar is selfs plaaslike owerhede wat pensioenfonds-, werkloosheidsversekering- en belastingbydraes gebruik om te betaal vir operasionele kostes. (Beeld, 2000, 27 Maart). Die Munisipale Afbakeningsraad het die aantal munisipaliteite in Suid Afrika verminder van 843 tot 232. In Mpumalanga alleen is die bestaande 55 munisipaliteite verminder na 25, 'n vermindering van ongeveer 50%. (Beeld, 1999, 16 November). Slegs 3 munisipaliteite in Mpumalanga funksioneer behoorlik terwyl 12 in 'n kritieke toestand is (Provinsiale Beeld, 1999, 25 November). Nader aan die tuisfront het die munisipale funksies van Ogies in duie gestort as gevolg van gebrek aan bekwaamheid van personeel. Ongeveer 20% van die inwoners betaal vir munisipale dienste (Provinsiale Beeld, 1999, 26 Julie). Die samevoeging van munisipaliteite behoort Iewensvatbaar in die hand te werk.
- Full Text:

From lip-service to service delivery in local economic development : guidelines to set up an agency for action
- Authors: Venter, Marius
- Date: 2014
- Subjects: Economic development - South Africa , Local government - South Africa , Municipal government - South Africa , Service delivery
- Type: Article
- Identifier: uj:5490 , http://hdl.handle.net/10210/13611
- Description: The Constitution of South Africa imposes a burden on municipalities to engage in local economic development. Municipal local economic development practitioners are often in doubt regarding the various mechanisms available to them to implement local economic development. This article provides insight into the processes and issues surrounding the use of an external mechanism (a private company owned by the municipality) as a local economic development agency. The lessons learnt from the Overstrand Local Economic Development Agency are compared with findings of an international study of the Organisation for Economic Co-operation and Development on 16 local economic development agencies. The article provides guidelines to local economic development practitioners to follow before, during and after the establishment of a local economic development agency.

- «
- ‹
- 1
- ›
- »