/

GlobalView
  • Change Site
  • GlobalView
  • Research Output
  • Past Exam Papers
  • Special Collections
  • Advanced Search
  • Expert Search
  • Sign In
    • Help
    • Search History
    • Clear Session
  • Browse
    • Entire Repository  
    • Recent Additions
    • Communities & Collections
    • By Title
    • By Creator
    • By Subject
    • By Contributor
    • Most Accessed Papers
    • Most Accessed Items
    • Most Accessed Authors
  • Quick Collection  
Sign In
  • Help
  • Search History
  • Clear Session

MODS Metadata of Die uitwerking van nuwe munisipale wetgewing op menslike hulpbronpraktyke by 'n middel grootte plaaslike bestuur in Mpumalanga

roleTerm ( text )
advisor 
namePart
Prof. W. Backer 
roleTerm ( text )
author 
namePart
Van Zyl, W.S. 
dateAccessioned
2012-08-13T12:26:52Z 
dateAvailable
2012-08-13T12:26:52Z 
dateIssued
2012-08-13 
dateSubmitted
2001 
identifier ( uri )
http://hdl.handle.net/10210/5569 
note
M.Phil. 
abstract
Na die nasionale munisipale verkiesings staan nuwe plaaslike munisipaliteite voor die grootste uitdaging ooit ten opsigte van dienslewering aan die gemeenskappe wat hulle bedien (Business Day, 2000, 12 Julie). Daar word berig dat slegs 20% van huishoudings in die Suid Afrikaanse samelewing het nie toegang tot skoon drinkwater en basiese sanitasie dienste het nie. Meer as 30% huishoudings het nie elektrisiteit nie en ongeveer 40% beskik nie oor vullisverwyderingsdienste nie (Business Day, 2000, 12 Julie). Van die huishoudings wat wel dienste ontvang, betaal 68% hulle munisipale rekenings stiptelik terwyl 1,4 miljoen huishoudings hulle huur en dienste gelde nie gereeld betaal nie. (Sake Beeld, 2000, 4 Julie). Gevolglik gaan plaaslike owerhede gebuk onder geweldige finansiele nood. Ongeveer 151 van die 843 munisipaliteite van Suid Afrika is in 'n krisis situasie terwyl byna die helfte van hulle finansiele probleme het. (Beeld, 1999, 22 Julie). Daar is selfs plaaslike owerhede wat pensioenfonds-, werkloosheidsversekering- en belastingbydraes gebruik om te betaal vir operasionele kostes. (Beeld, 2000, 27 Maart). Die Munisipale Afbakeningsraad het die aantal munisipaliteite in Suid Afrika verminder van 843 tot 232. In Mpumalanga alleen is die bestaande 55 munisipaliteite verminder na 25, 'n vermindering van ongeveer 50%. (Beeld, 1999, 16 November). Slegs 3 munisipaliteite in Mpumalanga funksioneer behoorlik terwyl 12 in 'n kritieke toestand is (Provinsiale Beeld, 1999, 25 November). Nader aan die tuisfront het die munisipale funksies van Ogies in duie gestort as gevolg van gebrek aan bekwaamheid van personeel. Ongeveer 20% van die inwoners betaal vir munisipale dienste (Provinsiale Beeld, 1999, 26 Julie). Die samevoeging van munisipaliteite behoort Iewensvatbaar in die hand te werk. 
languageTerm ( rfc3066 )
afr 
topic
Labor laws and legislation - South Africa 
topic
Industrial relations - South Africa 
topic
Personnel management - South Africa 
topic
Local government - South Africa 
topic
Municipal government - South Africa 
title
Die uitwerking van nuwe munisipale wetgewing op menslike hulpbronpraktyke by 'n middel grootte plaaslike bestuur in Mpumalanga 
genre
Thesis 

Permalink

http://hdl.handle.net/10210/171425
  • English (United States)
  • English (United States)
  • Disclaimer
  • Privacy
  • Copyright
  • Contact
  • About Vital

‹ › ×

    Clear Session

    Are you sure you would like to clear your session, including search history and login status?