/

GlobalView
  • Change Site
  • GlobalView
  • Research Output
  • Past Exam Papers
  • Special Collections
  • Advanced Search
  • Expert Search
  • Sign In
    • Help
    • Search History
    • Clear Session
  • Browse
    • Entire Repository  
    • Recent Additions
    • Communities & Collections
    • By Title
    • By Creator
    • By Subject
    • By Contributor
    • Most Accessed Papers
    • Most Accessed Items
    • Most Accessed Authors
  • Quick Collection  
Sign In
  • Help
  • Search History
  • Clear Session

MODS Metadata of Educator perceptions of developmental appraisal : implications for whole school evaluation.

roleTerm ( text )
advisor 
namePart
Prof. B.R. Grobler 
roleTerm ( text )
author 
namePart
Theron, Dimitri 
dateAccessioned
2009-02-09T09:15:37Z 
dateAvailable
2009-02-09T09:15:37Z 
dateIssued
2009-02-09T09:15:37Z 
dateSubmitted
2004-10 
identifier ( uri )
http://hdl.handle.net/10210/2096 
note
M.Ed. 
abstract
Met die bekendstelling van die nuwe Ontwikkelingstakseringstelsel (OTS) het ‘n donker era (van inspeksie en ‘n soeke na foute) tot ‘n einde gekom. Die nuwe deursigtige proses se fokus is op ontwikkeling en die daarstel van ‘n persoonlike groeiplan vir alle opvoeders. ‘n Siening dat daar by elke onderwyser nog areas van ontwikkeling moontlik is lê moontlike tekortkominge bloot maar fokus hoofsaaklik op die positiewe. Verslae sal eerder erkenning gee as dit vermag is en so ‘n positiewe gesindheid help kweek. Met die ou sisteem wat bloot foute gesoek het , het die proses ‘n vrees laat ontstaan vir die proses van assessering. Die nuwe sisteem sal kredietwaardigheid moet toon voordat die oorgrote meerderheid dit sal vertrou. Die ontwikkelaars van die stelsel glo dat as personeel die proses deurgegaan het, hulle meer vertroue daarin sal ontwikkel. ‘n Gestruktureerde vraelys is uitgestuur na openbare skole met die fokus op “Leerlinge met spesiale onderwysbehoeftes”(LSOB). Hierdie navorsingsinstrument fokus op aspekte wat bydrae tot die suksesvolle implementering van die Ontwikkelingstakseringstelsel (OTS). Opvoeders se gesindheid word dan heens die OTS geanaliseer. Hierdie ontleding word dan deur ‘n verskeidenheid van toetse bestudeer en beskryf. Die vraelyste wat aan “LSOB” skole gestuur is, is gebruik om afleidings te maak hoe opvoeders oor die implementering van die nuwe sisteem voel. ‘n Verskeidenheid van bevindinge en aanbevelings word uit die literatuur en empiriese studie gemaak. Onderwerpe vir moontlike verdere studie en navorsing sluit die studie af. 
languageTerm ( rfc3066 )
en 
topic
Rating of teachers 
topic
School evaluation 
title
Educator perceptions of developmental appraisal : implications for whole school evaluation. 
genre
Thesis 

Permalink

http://hdl.handle.net/10210/26057
  • English (United States)
  • English (United States)
  • Disclaimer
  • Privacy
  • Copyright
  • Contact
  • About Vital

‹ › ×

    Clear Session

    Are you sure you would like to clear your session, including search history and login status?