- Title
- Die rol en bydrae van die Stedelike Stigting tot die politieke hervorming van Suid-Afrika
- Creator
- Hoogenraad-Vermaak, Salomon
- Subject
- Urban Foundation, Community involvement, Community development, South Africa - Politics and government, Political reform - South Africa
- Date
- 2011-11
- Type
- Article
- Identifier
- http://ujcontent.uj.ac.za8080/10210/379356
- Identifier
- uj:5828
- Identifier
- ISSN 0018-229X
- Identifier
- http://hdl.handle.net/10210/7845
- Description
- Die Stedelike Stigting/Urban Foundation is in reaksie op die 1976-onluste en kwynende ekonomie gestig. Die doel was om die sakegemeenskap te verenig om toenemende verstedeliking te bestuur, sodat politieke onrus bekamp kon word, stedelike swartes se lewens verbeter kon word en 'n rol in die ekonomie aan swartes gegee kon word. Die Stigting het buiten vir 'n ontwikkelingsagentskapsrol, ook 'n veranderingsagentskapsrol gespeel. Die gemeenskapsontwikkelingsrol van die Stigting was baie suksesvol. Die veranderingsagentskapsrol was op verandering van die sakegemeenskap, maar ook van die politiek gerig. Dit het daartoe bygedra dat die sakegemeenskap verdemokratiseer het en beperkende en diskriminerende wetgewing gewysig is. Meer nog: die Stigting het 'n wesenlike en selfs deurslaggewende rol in die politieke hervorming in Suid-Afrika gespeel.
- Publisher
- The Historical Association of South Africa
- Rights
- The Historical Association of South Africa, 2011. Available: http://www.scielo.org.za
- Full Text
- Hits: 2610
- Visitors: 2507
- Downloads: 270
Thumbnail | File | Description | Size | Format | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|
View Details Download | CONTENT1 | PDF Document | 268 KB | Adobe Acrobat PDF | View Details Download | ||
View Details Download | MODS | MODS Metadata | 3 KB | XML Document | View Details Download |