/

GlobalView
  • Change Site
  • GlobalView
  • Research Output
  • Past Exam Papers
  • Special Collections
  • Advanced Search
  • Expert Search
  • Sign In
    • Help
    • Search History
    • Clear Session
  • Browse
    • Entire Repository  
    • Recent Additions
    • Communities & Collections
    • By Title
    • By Creator
    • By Subject
    • By Contributor
    • Most Accessed Papers
    • Most Accessed Items
    • Most Accessed Authors
  • Quick Collection  
Sign In
  • Help
  • Search History
  • Clear Session

MODS Metadata of 'n Kritiese beskouing van die beheertaak in die partikuliere onderneming in die Republiek van Suid-Afrika

roleTerm ( text )
advisor 
namePart
Gouws, S.C., Prof. 
roleTerm ( text )
author 
namePart
Pretorius, Johannes Stephanus 
dateAccessioned
2014-02-10T07:48:53Z 
dateAvailable
2014-02-10T07:48:53Z 
dateIssued
2014-02-10 
dateSubmitted
1988 
identifier ( uri )
http://hdl.handle.net/10210/9085 
note
M.Com.(Business Management) 
abstract
Beheer as een van die take van bestuur, soos reeds in 1916 deur Fayol beskryf, is in die moderne idioom nie 'n losstaande taak wat in isolasie beoefen word nie. Dit word vandag erken dat beheer aIleen sinvol toegepas kan word indien dit reeds vanaf die beplanningsfase doelbewus met die ander bestuurstake geintegreer is. Koontz & 0 I Donnell (1976 635) sê in die verband: "Before there can be any meaningful control, both plans and organization structure must be as clear, complete, and integrated as possible". Schutte (1981:14) bepleit 'n verdere veredeling van die integrasieproses wanneer hy sê: "If an organisation is to become more effective and efficient it has to move from an empirical type of management structure to a normative type ... ", waar die normatiewe bestuurstruktuur streef na die optimalisering van die tydsbesteding aan beplanning en beheer van bestuurders op die onderskeie vlakke in die organisasiestruktuur. Binne die beheertaak is beheerstelsels kernbelangrik vir die voortgesette suksesvolle funksionering van 'n onderneming, want sonder beheerstelsels is daar geen lewensvatbare meganisme om te verseker dat hulpbronne effektief toegedeel en benut word nie, aldus Steers, et al. (1985 : 207). Die behoefte aan beheermaatreëls en -tegnieke wat deurlopend aangepas word by die veranderende omstandighede waaraan bestuur blootgestel is, is 'n integrale komponent van die proses van voortdurende verfyning van die totale bestuurstaak... 
languageTerm ( rfc3066 )
afr 
accessCondition ( useAndReproduction )
University of Johannesburg 
topic
Management - South Africa 
topic
Organizational effectiveness 
topic
Command and control systems 
title
'n Kritiese beskouing van die beheertaak in die partikuliere onderneming in die Republiek van Suid-Afrika 
genre
Thesis 

Permalink

http://hdl.handle.net/10210/99423
  • English (United States)
  • English (United States)
  • Disclaimer
  • Privacy
  • Copyright
  • Contact
  • About Vital

‹ › ×

    Clear Session

    Are you sure you would like to clear your session, including search history and login status?