/

GlobalView
  • Change Site
  • GlobalView
  • Research Output
  • Past Exam Papers
  • Special Collections
  • Advanced Search
  • Expert Search
  • Sign In
    • Help
    • Search History
    • Clear Session
  • Browse
    • Entire Repository  
    • Recent Additions
    • Communities & Collections
    • By Title
    • By Creator
    • By Subject
    • By Contributor
    • Most Accessed Papers
    • Most Accessed Items
    • Most Accessed Authors
  • Quick Collection  
Sign In
  • Help
  • Search History
  • Clear Session

MODS Metadata of Die invloed van omgewingsveranderlikes op die werkskeppingspotensiaal van die landbousektor

roleTerm ( text )
advisor 
namePart
Prof. A. Senekal 
roleTerm ( text )
author 
namePart
Rautenbach, Johannes Jurie 
dateAccessioned
2012-09-12T08:38:58Z 
dateAvailable
2012-09-12T08:38:58Z 
dateIssued
2012-09-12 
dateSubmitted
1999 
identifier ( uri )
http://hdl.handle.net/10210/7579 
note
M.A. 
abstract
Die gewilde media skep die persepsie dat arbeid in die Iandbousektor ten gunste van meganisasie afgeskaal word. Die navorsingsvraag wat hieruit voortgespruit het, is die volgende: wat is die invloed van omgewingsveranderlikes op die werkskeppingspotensiaal van die Iandbousektor? Meganisasie word nie hier gesien as die veranderlike wat direk aanleiding gee tot die afname van werkgeleenthede in die Iandbousektor nie, maar dat Iaasgenoemde eerder die gevoig van bepaalde omgewingsveranderlikes soos onder andere, onlangse arbeidswetgewing is. Arbeidswetgewing word hier dus gesien as die oorsaak van 'n verlaging in die werkskeppingspotensiaal van die Iandbousektor terwyl meganisasie gesien word as die metode waardeur die Iandbousektor in reaksie op die arbeidswetgewing poog om sy ekonomiese oorlewing te verseker. 'n Newe effek hiervan is noodwendig 'n verlaagde werkskeppingspotensiaal in dielandbousektor. Gedurende die regeringstermyn van die huidige regering, is daar abeids- en ander wetgewing op die Iandbousektor van toepassing gemaak wat die vraag Iaat ontstaan wat die impak van hierdie soort veranderinge in die taakomgewing van die Iandbou-organisasie op die werkskeppingspotensiaal van hierdie sektor gaan wees. 'n Hipotese-stelling is soos voig geformuleer: 'n verandering in die taakomgewing van 'n organisasie, in hierdie geval die Suid-Afrikaanse Landbousektor, gaan noodwendig tot gevoig he dat die organisasie veranderinge sal moet aanbring om te kan oorleef. Hierdie veranderinge word geantisipeer in die rigting van 'n verlaging van die werkskeppingspotensiaal van die betrokke organisasie, in hierdie geval die landbousektor, te wees. Verandering is in die arbeids- en ander wetgewing wat op die landbousektor van toepassing is, aangebring. Daar word ook na ander invloede, soos misdaad, grondhervorming en klimatologiese veranderinge gekyk, om te bepaal of al hierdie faktore gesamentlik aanleiding gee tot die verlaging in die werk-skeppingspotensiaal van die landbousektor. 
languageTerm ( rfc3066 )
afr 
topic
Agriculture - Economic aspects - South Africa 
topic
Labor laws and legislation - Influence - South Africa 
topic
Unemployment - Social aspects - South Africa 
topic
Industrial relations - South Africa 
topic
Crime - Influence - South Africa 
topic
South Africa - Economic policy 
title
Die invloed van omgewingsveranderlikes op die werkskeppingspotensiaal van die landbousektor 
genre
Thesis 

Permalink

http://hdl.handle.net/10210/126223
  • English (United States)
  • English (United States)
  • Disclaimer
  • Privacy
  • Copyright
  • Contact
  • About Vital

‹ › ×

    Clear Session

    Are you sure you would like to clear your session, including search history and login status?