- Title
- Inkomstebelasting-insentiewe in Suid-Afrika en ander lande van die wêreld
- Creator
- Malan, Jan
- Subject
- Tax incentives - South Africa, Tax incentives - Law and legislation - South Africa, Taxation - Africa, Sub-Sahara, Taxation - Mauritius, Taxation - Ireland, Taxation - Luxemburg, Tax havens
- Date
- 2012-09-12
- Type
- Thesis
- Identifier
- uj:10169
- Identifier
- http://hdl.handle.net/10210/7547
- Description
- M.Comm., Belastinginsentiewe is daarop gemik om handel met ander lande te bevorder deur buitelandse beleggers aan te moedig om hul geld in die betrokke land te investeer. Dit dien terselfdertyd as aansporing om in spesifieke besighede te bele of spesifieke bedrywe te beoefen. Die studie het ten doel om belastinginsentiewe in Suid-Afrika te ontleed en dit te vergelyk met die van ander lande. Waar moontlik word aanbevelings gemaak oor hoe en waar daar in Suid-Afrika beter van belastinginsentiewe gebruik gemaak kan word. Daar word spesifieke aandag aan die toepassing van die belastinginsentiewe in die verskillende lande gegee.
- Contributor
- Prof. K. Jordaan
- Full Text
- Hits: 2137
- Visitors: 4275
- Downloads: 2651
Thumbnail | File | Description | Size | Format | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|
View Details Download | CONTENT1 | PDF Document | 6 MB | Adobe Acrobat PDF | View Details Download | ||
View Details Download | MODS | MODS Metadata | 2 KB | XML Document | View Details Download |