- Title
- Anglisismes in vertaalde koerantadvertensies
- Creator
- Pretorius, W. C.
- Subject
- Advertising, Newspaper - Translating, Afrikaans language - Foreign words and phrases - English, Language purism
- Date
- 2012-09-11
- Type
- Mini-Dissertation
- Identifier
- uj:10042
- Identifier
- http://hdl.handle.net/10210/7431
- Description
- M.A., Die advertensievertaler by 'n koerant worstel elke dag met die probleem van Anglisismes. Meningsverskil oor die probleem lei dikwels tot lewendige bespreking in die vertaalkantoor. Daar is die siening dat die taal geskryf moet word soos hy gepraat word. Basta met woordeboek- en stylboekvoorskrifte. Aan die ander kant is daar voorstanders van die siening dat Standaardafrikaans in die koerant gebruik word en styl- en woordeboeke hierin van groot nut is. Die meningsverskil het tot hierdie ondersoek aanleiding gegee.
- Contributor
- Prof. H. Kroes
- Full Text
- Hits: 407
- Visitors: 1671
- Downloads: 1359
Thumbnail | File | Description | Size | Format | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|
View Details Download | CONTENT1 | PDF Document | 3 MB | Adobe Acrobat PDF | View Details Download | ||
View Details Download | MODS | MODS Metadata | 2 KB | XML Document | View Details Download |