Logo image
Sign in
Die opleiding van bedryfsielkundiges aan die universiteit van Stellenbosch.
Journal article   Open access

Die opleiding van bedryfsielkundiges aan die universiteit van Stellenbosch.

J.C.D. Augustyn, I. van W. Raubenheimer and I.J. Van Biljon
1978
Handle:
https://hdl.handle.net/10210/2737

Abstract

Bedryfsielkundiges Industrial Psychology
Die aanbieding van Bedryfsielkunde aan die Universiteit van Stellenbosch gaan sover terug as 1943 toe daar binne die Departement Sielkunde met 'n afsonderlike kursus in Bedryfsielkunde vir B.Comm.-studente 'n begin gemaak is. Hierdie kursus is in 1949 uitgebrei tot die derde jaar, toe dit moontlik geword het om 'n B.Comm.-graad met Bedryfsielkunde as een van die hoofvakke te behaal.
pdf
PDF DocumentDownloadView
Open Access

Metrics

2 File views/ downloads
27 Record Views

Details