Abstract
M.Ed. (Educational Psychology)
Die doel van die ondersoek is om Afrikaanssprekende skoolstakers en die nie-stakers in terme van veral hul persoonlikheid en gevoelsiewe te vergelyk. Die kiem sal veral gel ^e word op hul onderskeie persoonlikheidseienskeppe, belanqstellings en hoe hulle oor die algemeen die probleme waarmee hulle gekonf'ronteer word, die hoof' biedf hoe hulle angs in hul lewens hanteer. hit die vergelyking sal dan gepoog word om af te lei
3.1 wat die oorsake vir skoolstaking van oorwegend nie-intellektuele of nie-kognitiewe aard is;
3.2 wat die invloed van skoolmislukking en daarmee gepaardgaande lewensomstandighede is op die persoonlikheid en oorwegend affektiewe gedragswyses sowel as op die voiwassewording vn die kind;
3.3 wat die persoonsbeeld en gedragswyses is van 'n leerling wat 'n skoolverlatingsrisiko is, sodat sulke leerlinge so gou as moontlik gedentifiseer kan word; en
3.4 watter moontiLke maatre1s vir die bekamping van skoolstaking getref kan word, deur onder andere die potensiele skoolstaker beter in die skoolsituasie te akkommodeer.