Abstract
M.Comm.
Hierdie studie het ten doel om die volgende te bereik:
Om 'n oorsig te bied oor die geskiedenis van KMMO's in Suid-Afrika
Om 'n kritiese beskouing te bied oor die makro- en mikro- ekonomiese
omgewing waarbinne KMMO's in 'n hedendaagse Suid-Afrika funksioneer
Gegrond op die voorafgaande doelwitte, om hipotese stellings te formuleer
wat die basis sal vorm vir 'n model vir die bemagtiging en instaatstelling
van KMMO's in Suid-Afrika, met die oog op verdere studie.