Abstract
M.Litt et Phil.
In die post-Koue Oorlogse internasionale politiek is daar state wat, veral in die
Weste, as verstotelinge gebrandmerk word. Dit is state soos Irak, Iran, Libie en
Noord-Korea. Dit is geen nuwe verskynsel in die internasionale politiek dat sommige
state deur ander verstoot of geIsoleer word nie. Bolsjewistiese Rusland is 'n goeie
voorbeeld van 'n staat wat voor die Koue Oorlog geIsoleer is. Rhodesia (ne sy
eensydige onafhanklikheidsverklaring in November 1965), Suid-Afrika (tydens
apartheid), Israel, Taiwan en Chili is maar 'n paar voorbeelde uit die Koue Oorlogera.
GeIsoleerde state is egter nog nie dikwels bestudeer nie. Studies wat wel daaroor
gedoen is, het op die sogenaamde paria- state van die Koue Oorlog gefokus. In
hierdie studie sal die klem op die verstotelingstate van die post-Koue Oorlogse
internasionale politiek geplaas word.
In Oktober 1995 het die Verenigde Nasies (VN) sy vyftigste bestaansjaar gevier.
President Bill Clinton het 'n onthaal in New York gehou om die geleentheid to
herdenk en het at die VN-lidstate, behalwe agt, uitgenooi. Die wat nie uitgenooi was In die post-Koue Oorlogse internasionale politiek is daar state wat, veral in die
Weste, as verstotelinge gebrandmerk word. Dit is state soos Irak, Iran, Libie en
Noord-Korea. Dit is geen nuwe verskynsel in die internasionale politiek dat sommige
state deur ander verstoot of geIsoleer word nie. Bolsjewistiese Rusland is 'n goeie
voorbeeld van 'n staat wat voor die Koue Oorlog geIsoleer is. Rhodesia (ne sy
eensydige onafhanklikheidsverklaring in November 1965), Suid-Afrika (tydens
apartheid), Israel, Taiwan en Chili is maar 'n paar voorbeelde uit die Koue Oorlogera.
GeIsoleerde state is egter nog nie dikwels bestudeer nie. Studies wat wel daaroor
gedoen is, het op die sogenaamde paria- state van die Koue Oorlog gefokus. In
hierdie studie sal die klem op die verstotelingstate van die post-Koue Oorlogse In die post-Koue Oorlogse internasionale politiek is daar state wat, veral in die
Weste, as verstotelinge gebrandmerk word. Dit is state soos Irak, Iran, Libie en
Noord-Korea. Dit is geen nuwe verskynsel in die internasionale politiek dat sommige
state deur ander verstoot of geIsoleer word nie. Bolsjewistiese Rusland is 'n goeie
voorbeeld van 'n staat wat voor die Koue Oorlog geIsoleer is. Rhodesia (ne sy
eensydige onafhanklikheidsverklaring in November 1965), Suid-Afrika (tydens
apartheid), Israel, Taiwan en Chili is maar 'n paar voorbeelde uit die Koue Oorlogera.
GeIsoleerde state is egter nog nie dikwels bestudeer nie. Studies wat wel daaroor
gedoen is, het op die sogenaamde paria- state van die Koue Oorlog gefokus. In
hierdie studie sal die klem op die verstotelingstate van die post-Koue Oorlogse
internasionale politiek geplaas word.
In Oktober 1995 het die Verenigde Nasies (VN) sy vyftigste bestaansjaar gevier.
President Bill Clinton het 'n onthaal in New York gehou om die geleentheid to
herdenk en het at die VN-lidstate, behalwe agt, uitgenooi. Die wat nie uitgenooi was
nie, was Birma, Kuba, Iran, Irak, Libie, Noord-Korea, Soedan en Somalie. Somalie
is nie uitgenooi nie omdat by nie 'n regering gehad het nie. Die ander sewe word
deur Washington as verstotelingstate beskou. Twee interessante weglatings van die
"swartlys" was Nigerie en die Federale Republiek van Joego-Slawie, wat In die post-Koue Oorlogse internasionale politiek is daar state wat, veral in die
Weste, as verstotelinge gebrandmerk word. Dit is state soos Irak, Iran, Libie en
Noord-Korea. Dit is geen nuwe verskynsel in die internasionale politiek dat sommige
state deur ander verstoot of geIsoleer word nie. Bolsjewistiese Rusland is 'n goeie
voorbeeld van 'n staat wat voor die Koue Oorlog geIsoleer is. Rhodesia (ne sy
eensydige onafhanklikheidsverklaring in November 1965), Suid-Afrika (tydens
apartheid), Israel, Taiwan en Chili is maar 'n paar voorbeelde uit die Koue Oorlogera.
GeIsoleerde state is egter nog nie dikwels bestudeer nie. Studies wat wel daaroor
gedoen is, het op die sogenaamde paria- state van die Koue Oorlog gefokus. In
hierdie studie sal die klem op die verstotelingstate van die post-Koue Oorlogse
internasionale politiek geplaas word.
In Oktober 1995 het die Verenigde Nasies (VN) sy vyftigste bestaansjaar gevier.
President Bill Clinton het 'n onthaal in New York gehou om die geleentheid to
herdenk en het at die VN-lidstate, behalwe agt, uitgenooi. Die wat nie uitgenooi was
nie, was Birma, Kuba, Iran, Irak, Libie, Noord-Korea, Soedan en Somalie. Somalie
is nie uitgenooi nie omdat by nie 'n regering gehad het nie. Die ander sewe word
deur Washington as verstotelingstate beskou. Twee interessante weglatings van die
"swartlys" was Nigerie en die Federale Republiek van Joego-Slawie, wat
normaalweg ook deur die Verenigde State van Amerika (VSA) as verstotelinge
beskou word (Geldenhuys, 1997:15). Vir die doel van hierdie studie word hierdie
nege beskou as die post-Koue Oorlogse verstotelingstate. Die meeste van hulle
word nie slegs deur die VSA as verstotelinge behandel nie, maar deur verskeie
ander state, en in sommige gevalle selfs deur die internasionale gemeenskap in die
bree.