Abstract
M.Ing.
Die doel van hierdie verhandeling is om die basiese agtergrond in terme van die
knikgedrag van vlekvrye staal to ondersoek wat sodoende 'n bydrae sal kan lewer tot
die ontwikkeling van 'n meer volledige ontwerpspesifikasie vir die veilige en koste
effektiewe strukturele aanwending van vlekvrye staal