Abstract
M.Comm.
Hierdie studie sal poog om die volgende doelwitte te bereik:
Om te bepaal waarom bestuurders nie altyd daarin slaag om aspekte van finansiele bestuur te integreer in die bestuursmetodes wat elke dag in hul maatskappye beoefen word nie;
Om die belangrikheid van hierdie probleem aan die dag te le;
Om te bepaal of dit moontlik is om die struikelblokke tot hierdie probleem uit die weg te ruim;
Om praktiese gereedskap vir bestuurders daar te stel waarmee hulle finansiele bestuursaspekte kan integreer in hul daaglikse take.
Laasgenoemde is ook die belangrikste van al bogenoemde doelwitte